De Villiers recently shot our wedding on the 13th of April at Oakfield Farm alongside our photographers, Carolien and Ben. It was great so see such a wonderful partnership between videographer and photographer. De Villiers was warm, friendly and professional- instantly putting myself, hubby and bridal party at ease. Thank you De Villiers for being part of our day- I would highly recommend him to anyone looking for a videographer. I look forward to receiving our video.

Al wat ons kan sê is WOW! Jy sal nie verkeerd gaan om vir De Villiers te vra om jou trou video te doen nie! Hy het nou regtig die ekstra myl geloop om al die spesiale oomblikke vas te vang. Sy video het genuine trane teruggebring, ons kon ons Trou dag herleef. Sal hom vir Enige Bruidspaar aanbeveel!

Ek het net 3 woorde:

"Wow Wow Wow"

DeepField films is Uitstekend en definitief n MOET vir enige bruidspaar wat hulle dag regtig wil vasvang en vir altyd kan onthou.

Dankie dankie dankie

De Villiers, jy en jou span in Finominaal!!!!

Jou werk is Uitstekend en ek en my man kon nie vir n beter vasvang gevra het van ons GROOT DAG nie!

Elke detail was vasgevang, was presies soos ons dit wou gehad het en ons Gaste is GEK daaroor....

Julle is TOPs

ONS LOVE DIE VIDEOS!!! dis amazing verby!!! ons is supppeerrrrr happy!!!!!!

Maruschka du toit


Sjoh hoe ongelooflik!!! Ek het regtig nie woorde nie, Jy het absoluut die gees en die hart van ons dag vasgevang. Dit is so lekker om dit te kyk en elke oomblik te kan herleef! Jy het letterlik alles vasgevang wat ek graag wou vasgevang hê om te onthou! Regtig regtig baie dankie vir dit!! ❤ Ons is regtig sooo happy en so geseënd dat jy ons videograaf was! Jy is regtig baie spesiaal vir ons en vir die familie en ons waardeer dit regtig onsettend baie.

Baie baie dankie! Kan dit nie genoeg sê nie 😅 jy is regtig awesome! Ek weet definitief op wie se knoppie ek sal druk as ons weer 'n videograaf nodig het.


Wernice pretorius

Follow me on Instagram